LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+91

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Leon W
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netjies en skoon. Die verblyf was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Big5Haven
Leon, dit was vir ons aangenaam en 'n plesier om jou hier by ons te kon huisves. Met gaste soos julle sien ons daarna uit om julle weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Big5Haven
Geagte Leanne, Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf netjies en skoon gevind het en dat jou verblyf rustig en aangenaam was. Ons waardeer dit dat jy by ons gebly het en hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom! Groete, Thea & James

Alida W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.2
Sep 2026

Pleasant, quiet area. I prefer doors to curtains for separating rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Big5Haven
Dear Alida, Thank you so much for your lovely review! We’re happy to hear you enjoyed the pleasant and quiet area. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back to Big5Haven again in the future. Kind regards, Thea & James

Herman V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Netjiese, skoon eenheid. Waarde vir geld. Eenheid het nie 'n lugversorger nie, slegs 2 bitter klein herlaaibare waaiers. Eienaar kan dalk belê in staanwaaiers, vertrekke word warm en kon nie vensters ooplos nie a.g.v. muskiete wat ons wou wegdra. Verder was alles in plek, handdoeke het heerlik geruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Big5Haven
Baie dankie vir die raad en advies. Was aangenaam om julle hier by ons te kon huisves.

Rochelle D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.6
Okt 2026

OK. Beddens slaap lekker en plek is skoon. Maar glad nie rustig nie, jy hoor elke geluid soos die gaste bo jou rondbeweeg en raas. Parkering is ook nie goed nie. Prys is baie hoog vir dit wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Diana V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.6
Apr 2026

Due to the fact that the unit was not clean, our stay was not to satisfaction. Due to the fact that the unit was not clean, our stay was not to satisfaction. The unit was not clean, and due to this fact, it made the whole experience unpleasant. The towels and bedding did seem like it was changed and cleaned. Nice braai area. The owners are very friendly and helpful

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2026

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Derek H
Kort verblyf
2.8
Apr 2025

You get what you pay for. The photos aren't a true reflection of the actual accommodation and the rooms themselves lack maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Letitia G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lekker rustig. Baie rustig gewees. Netjies en skoon en die beddens slaap ongelooflik lekker! Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Big5Haven
Dit was lekker om sulke supergaste soos julle van slaapplek te kon voorsien. Dit was 'n plesier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R870
10 % AF
R870 R783
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R870
10 % AF
R870 R783
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R870
10 % AF
R870 R783
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Silverleaf Street, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c1d1e0aace8eb21e32a134866611e97f130613099a2c9244754ad7dc300fbc6f2948b6c0e9aa6affb373a636ae8e61c8ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R870 nouVanaf R783 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 30 Silverleaf Street Van Dyk Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.2661057 28.294638
Soek in 'n groter streek