+22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie gemaklike wooneenheid. Baie goed geleë - naby Gordonsbaai, maar nie in die gewoel van vakansiegangers. Stil, veilige area. Gerus gevoel met afstandbeheerde garage. Nie kennis gedra van trappe nie (nie op foto's sigbaar) - was bietjie vir ons moeilik met bagasie. Spasie van badkamergeriewe, bietjie beperk vir groter mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Rustig, gemaklik, mooi uitsig. 'n Pragtige, skoon eenheid met baie privaatheid en die mooiste uitsig op die see en hawe. Daar is alles wat jy nodig het om gemaklik te bly. Die enigste negatief was die trappe af na die eenheid (waarvan ons nie bewus was nie) wat 'n uitdaging was vir my man, wat moeilik loop. Maar ons sal die plek definitief aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 136

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

38 Suikerbossie Drive, Gordon’s Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4a7c34a4eb16b3050354328371a5007356454e6f3b128460940e724ad6c477d88466df91c35ff80fc727bb85a2f2df6c1ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 38 Suikerbossie Drive Gordon’s Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1675782 18.8577942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang