Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikkurim Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentelbaanstraat 9, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bikkurim Inn is 'n selfsorgeenheid in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Die eenhede is apart van die hoofeiendom en het hul eie ingang en parkeerplek in 'n stil, veilige en gesogte woonbuurt.

Forest Room het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n privaat binnehof met 'n tafel en stoele waar gaste in die tuin kan ontspan met óf 'n oggendkoffie óf 'n skemerkelkie.

Olive Oak is 'n luukse selfsorg-eenheid op die tweede verdieping. Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koningingrootte-bed.

Die eenheid het 'n kombuis met 'n klein tweeplaatsoof en oondjie, mikrogolfoond en volledige kombuistoerusting.

Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is parkeerplek vir een voertuig, lugversorging, 'n waaier en handdoeke word voorsien. Hierdie eenheid is nie geskik vir mense in rolstoele of iemand wat sukkel om trappe te klim nie en ook nie vir meer as 2 volwassenes nie.

Die ligging van hierdie lieflike eenheid is naby die gewilde Mbombela Gholfbaan, Hoërskool Nelspruit en Shandon Estate.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Bikkurim Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 1

Ligging

  • Wentelbaanstraat 9, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Bikkurim Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentelbaanstraat 9, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f8234015d09b8ad64eb93ac31d1ef63eb25f1c056af2bfd6a66e182bec463a346c73771c36b141a03f2f58671d022c713f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 9 Wentelbaan Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.5041378 30.9989016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem