12 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 994 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Billybay Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n goeie opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aan die Dolfynkus, aangesien hierdie huis pragtige see-uitsigte het.
Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 8 volwassenes en 4 kinders op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is bo geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. 'n Stort is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is onder met 'n koningingrootte bed, 'n groot slaapbank vir 2 kinders en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n groot slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is bo met 'n koningingrootte bed en see-uitsigte.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis is 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring. Toegang tot beperkte WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n oordekte patio met 'n yskas, 'n gasbraai en 'n kroeg met stoele, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is slegs 80 m van die naaste strand af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 994 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink BillyBay Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
994 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang