Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Binnebos Gasteplaas

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Binnebos Gasteplaas bied selfsorgverblyf aan groepe of families, net 25 km vanaf Rustenburg.

Verblyf behels chalets wat 2 tot 6 mense kan akkommodeer. Die chalets het koninggrootte-, koningingrootte-, dubbel- en enkelbeddens, en privaat badkamers met storte en toilette.

Elke chalet het 'n privaat kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Al die chalets lei na 'n privaat lapa met 'n boma en braaigeriewe waar gaste kan ontspan en die sonsondergang kan bewonder. Die lapa is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Binnebos Gasteplaas bied 'n gemeenskaplike swembad en geriewe vir sakefunksies, konferensies en partytjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Binnebos Gasteplaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Ligging

  • Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Binnebos Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9e1e4f2407bd7b2b4b454d7aa0aff39276f16340f0ddbb2e1438f13d0e2bc84c6f4f97e5381241b430acd240ed7b1df8c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 Off the R52 Selonskraal Farm 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.715253733015 27.060322546293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem