Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds Song Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-rylaan 60, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birds Song Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in Umhlanga en dit is lekker naby Umhlanga Village geleë.

Verblyf is in 2 pragtige kothuise beskikbaar, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in elke eenheid. Elke eenheid het 'n privaat tuin met 'n buitetafel, stoele en draagbare braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die verblyf is lekker naby geriefswinkels, winkelsentrums en restaurante. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Birds Song Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kingston-rylaan 60, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Birds Song Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-rylaan 60, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd4888f6806228ff9750238a3b35df1959781b74204a3745e6e55aab491d9badc73f3dafb965cbc21e737a4e810f2326f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 60 Kingston Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.714218 31.087803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem