Bit O' Bush Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bit O' Bush of 'Die Bietjiebos' is 'n gerieflike B&B in Kemptonpark slegs 3 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af met 'n afgesonderde, maar baie sentrale ligging. Dit is ideaal vir vakansie- en sakereisigers na Johannesburg.

Elke kamer beskik oor 'n ultra moderne en suite-badkamer, privaat ingang vanaf 'n houtdek of patio, DStv, verwarmer, waaier, koffie- en teemaakgeriewe, gerieflike beddens en sagte wit linne. Bit O' Bush se ruim gastekamers is pragtig ingerig, gesinsvriendelik en in 'n rustige, inheemse tuin met volop voëllewe en 2 swembaddens geleë.

Geriewe in die kamers sluit 'n lessenaar en WiFi in. Sommige kamers het slaapplek vir tot 4 gaste. 'n Heilsame Engelse- of Kontinentale ontbyt is ingesluit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams
  •  Duits
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bit O' Bush Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za