Mpumalanga Akkommodasie by Bivouac Guest House | LekkeSlaap
+24

Bivouac Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 19, Oldenburgplaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bivouac Guest House is op 'n plaas net buite Nelspruit geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Sudwalagrotte, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Krokodilpoort Natuurreservaat en die Riverside-winkelsentrum in.

Verblyf word in 1 huis, 'n losstaande kothuis en 'n losstaande eenheid gebied. Die huis het 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis, DStv en 'n braai-area. Die kothuis het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens, en suite-badkamers met storte en 'n volledig toegeruste kombuis. Geriewe in die kothuis sluit 'n braai-area en DStv in. Die aparte eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en 'n privaat stoep. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die plaas beskikbaar.

Doendinge op die plaas sluit swem, voëlkyk, visvang en kunsvlieghengel in. Die omliggende omgewing bied doendinge soos fietsry, voetslaan, wildritte en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Bivouac Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Burnside 19, Oldenburgplaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Bivouac Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 19, Oldenburgplaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhODRlODdlLTY4NDItNDQ1Ny1hYjJhLWRkNjMzYjNmMDgwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Plot 19 Burnside 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.466081032635 30.884350687265
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za