Bizafrika Guest Lodge & Conferencing

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bizafrika Guest Lodge & Conferencing is in die pragtige Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë. Dit het 'n stil en rustige ligging, maar is tog net 5 minute van die hoofweg af, 20 minute van Durban af en 35 minute van die lughawe af. Dit is die perfekte plek om saam met die gesin of op 'n sakereis te bly. Selfsorg- en B&B-opsies is beskikbaar.

Dié lodge het 18 kamers wat almal pragtig en uniek versier is en altesaam slaapplek aan 58 gaste bied. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. 'n Buffet-ontbyt is ook beskikbaar.

Doendinge naby ons sluit perdry, Groot 5-kyk, voëlkyk, fietsry en tennis in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Portugees
  •  Spaans
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bizafrika Guest Lodge & Conferencing gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za