Black Horse Estate
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ash Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Daphney M - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing and worth it.
Garth S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustige bestemming. Asemrowende natuurskoon.
Shirley N - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful place, probably a nice getaway for a weekend stay.
Lees meerDebrah M - Okt 2023
Algehele gradering
It was very relaxed.
Warren G - Jun 2023
Algehele gradering
Not a bad stay, needs work though.
Lees meerBlack Horse Estate se terugvoer
Hi Warren,
Thank you for bringing this to our attention. We will definitely have a look and get these things under control. I do hope that this stay doesn't discourage you from visiting us in the future.
Gilbert G - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful setting and very welcoming staff - good food fare - rooms need TLC.
Madelie H - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en puik diens.
Black Horse Estate se terugvoer
Hi Madelie,
Ons is so bly om te hoor dat julle, julle wegbreek by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer by ons te hê.
Mike G - Jul 2022
Algehele gradering
Great stay with super friendly staff.
Gerhard V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en geëet - pragtige plek.
Theuns B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Black Horse Estate se terugvoer
Hi Theuns,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons sal gerus nog n stoel en tafeltjie by sit.
Jeanette B - Jan 2022
Algehele gradering
'n Vreeslike rustige atmosfeer, baie lekker vir net ontspan en vergeet van die gedruis van alles om jou.
Annaline Johanna D - Des 2021
Algehele gradering
Stunning place to relax, away from the city rush.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stunning plek om te ontspan, weg van die gedruis van die stad.
Skoon, pragtige kamers en 'n rustige omgewing. Enigste negatiewe punt is rondom die WiFi, ek moes steeds werk terwyl ek weg was en die konneksie is nie stabiel genoeg nie. Maar steeds 'n goeie plek om net te gaan ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leo P - Nov 2021
Algehele gradering
Pratige plek, heerlike stilte.
Marlise B - Aug 2021
Algehele gradering
Love Black Horse Estate!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeekoeihoek-weg 32, Black Horse Brouery en Restaurant, Magaliesburg, 1739, Gauteng