+26
B&B in Pretoria-Oos

Aeon Spa and BnB

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
2.5
Eugene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Skoon, netjies, maar nog bietjie nuut, sodat enkele goed nodig gehad het wat ons vra. Die verblyf as sulks was aangenaam genoeg. Ons het die indruk gekry dat ons die eerste gaste was wat nog ooit daar ontbyt geëet het, vanweë die feit dat dit duidelik was dat die dametjie wat die kos gebring het, nie seker was van hoe om dit oor te lewer nie. Ons het albei se etes op een bord ontvang en moes vra vir 'n ekstra bord, en daar was bv. bietjie min botter vir die brood wat voorgesit is, hoewel ons dadelik meer gekry het toe ons vra. Daar was ook nie konfyt nie, wat die opsiener die tweede dag reggestel het deur konfyt aan te koop by die naaste winkel. Maar die kos was heel aangenaam en eintlik voel ons dat ons goeie waarde vir geld gekry het. Miskien moet hulle nog net so 'n paar goedjies byleer, so dit sal seker nog beter wees as die gasheer eers meer ervaring het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Claude D
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2025

Moes ander slaapplek kry. Daar was gedrinkery met harde musiek by ons kamer gewees.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Aaron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

155 Watermeyer Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38872e368bab505952736f74f0f30a2ac289487c1f84cf027e052cd04fe371767ba4af460538775f487d6a917cfc50cdcbef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 155 Watermeyer Street Meyerspark 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7421998 28.3054651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang