LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+61
Gastehuis in Villieria

Blanche Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1104 Terblanche Street, Villeria, Pretoria, 0186, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Blanche Gastehuis is in Pretoria geleë en is ideaal vir 'n oornagverblyf, sakereis of langer besoek.

Die gastehuis bied 2 privaat suites, elk met slaapplek vir 2 gaste en met sy eie toegewyde ingang en 'n en suite-badkamer. Elke suite is toegerus vir selfsorg met 'n kombuisie wat 'n yskas, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met Openview-kanale, 'n kantoorlessenaar, gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek met 'n privaat sluitkas vir gerieflike self-incheck.

Gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe op die perseel. Blanche Gastehuis is maklik bereikbaar vanaf die N1-snelweg en is in 'n stil, veilige area weg van verkeer en geraas geleë, wat dit 'n gemaklike en rustige toevlugsoord maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die plek is baie lekker geleë en stil en baie veilig. As ek kan voorstel om net buite kamer 2 x stoele te sit, ons hou van buite sit.
Sep 2026
René B
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike verblyf, netjiese kamers. Heerlik gebly, kamers was ruim, netjies en goed versorg.
Sep 2026
Marietjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het 'n goeie rus ingekry na 'n baie besige funksie.
Jul 2026
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Sodra al die verbeterings gedoen is, sal dit goeie waarde vir geld wees. Dit was baie warm gewees, maar hulle is tans besig om lugver...
Sien meer
Jan 2026
Pieter B
4.8
Baie aangenaam met uitstekende diens en gemoedsrus. Die ligging is perfek geleë gewees vir my geleentheid en die gasvryheid 'n 10/10. Die kamer is net...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 168

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 1104 Terblanche Street, Villeria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Blanche Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1104 Terblanche Street, Villeria, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b4145cd55881d446b02eecd5ed3a5494c5a7afc14a35a6b9558c0839329e925372db6c9a0601380e3b27b08ec08140aca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1104 Terblanche Street Villeria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.714781898924 28.239804235582
Soek in 'n groter streek