BLessing@Lynnwood
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 354B Elizabeth Grove, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
BLessing @Lynnwood bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die Lynnwood Garden Estate in Pretoria en dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet, stort en 'n bad.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis wat met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat braai-area en 'n rustige tuin.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Div Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 354B Elizabeth Grove, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink BLessing@Lynnwood het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
354B Elizabeth Grove, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang