6 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Arikreukel Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blessings is 'n knus selfsorg-tuinkothuis vir tot 2 volwassenes en 2 kinders in Pearly Beach, en is slegs 400 m van die strand af.
Geleë op die eienaar se eiendom, bestaan die kothuis uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar in die leefarea, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank of buite-eettafel geniet word. 'n TV is beskikbaar en om DStv te kyk, moet gaste asseblief hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Daar is geen kragopwekker nie, maar noodligte is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met braaigeriewe. Veilige parkering word voorsien en die eiendom is volledig omhein.
Blessings is naby verskeie winkels en restaurante. Pearly Beach word omring deur fynbos, wat die tuiste is van 'n oorvloed voëls en klein bokke, en die area bied swem, visvang, walviskyk in seisoen, haaihokduik en 'n verskeidenheid stap- en wandelroetes om te verken.
Let asseblief daarop dat as volwassenes wil deel, slegs 2 privaat kan slaap en dat die ander bed die slaapbank in die leefarea is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Arikreukel Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Blessings het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Arikreukel Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang