- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino.
Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badkamers, asook 2 ruim tuinwoonstelle met afsonderlike badkamers. Al die kamers is met tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met DStv, ’n yskassie en WiFi toegerus. Die kamers word daagliks skoongemaak en wasgoed kan op versoek gewas word.
Daar is ’n groot swembad in die pragtige tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Doendinge in die omtrek sluit gholf, besoeke aan monumente en gedenktekens, watersport op die dam en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blessings Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang