Blije-Rus
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 11, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blije-Rus is 'n bekoorlike gastehuis in Olifantshoek, Noord-Kaap en bied gerieflik selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 10 eenhede wat slaapplek vir 23 gaste het. Elke eenheid het óf enkelbeddens óf dubbelbeddens, sy eie ingang en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area met buitesitplek, oorgenoeg parkeerplek en gratis WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jozua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 11, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Gaste dink Blije-Rus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 11, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom