Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemhof Karoo

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Bloemhof Karoo
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Philip G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and tranquil.

Thank you for upgrading us to the Oxwagon Room. It was lovely, very spacious and we had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met vriende

Truly enjoyed our short stay Bloemhof Karoo.

Staff extremely friendly/courteous. No issues with pets and we were lucky to experience a thunderstorm during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Lieflike rusplek langs die pad. Twee nagte kan aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Julia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We did an overnight stay on our way back to JHB from the coast.

We felt the property was dated, in need of maintenance and cleaning, and the food was very disappointing. The location is exactly halfway between Cape Town and Johannesburg and very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N
Saam met vriende

Baie goed!

Die diens en kos was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy mis iets baie spesiaal as jy nie hier oorbly nie! Dit was regtig vir ons 'n groot "wow" gewees! 'n Tweede aand sou eintlik beter gewees het.

Ek sou regtig meer tyd op die plaas wou spandeer. Een aand is nie genoeg nie. Vandat ons van die N1 afgedraai tot ons vertrek die volgende oggend was net eenvoudig puik. Die atmosfeer, gasvryheid, kos (te veel geëet), kamer en badkamer en sommer die hele huis was regtig 'n goeie ondervinding plus die kort wildrit. Ons was verder bederf met die aankoms van die eienaar op die plaas. Die personeel is baie goed en laat jou baie tuis en ontspanne voel. Ons sal regtig weer soontoe gaan maar definitief vir 'n minimum van twee dae. Die landskap is prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C
Enkelreisiger

Elegantly furnished and comfortable, restful and nurturing overnight stop on farm very close to N1, delicious food, attentive staff, warm hospitality, will visit again.

This elegantly furnished and very comfortable guest house, on a farm formerly owned by Chris Barnard, and conveniently situated a few km off the N1, about 25 km south of Richmond, provided a most restful and nurturing overnight stop on a long journey through the Karoo. The staff were exceptionally welcoming, and paid great attention to detail ensuring that guests were made comfortable. When I arrived, shortly after dark, a vehicle was sent to meet me to see me safely to the homestead. Inside there was an open fire in the lounge, and duty manager Martha and her team had cooked a delicious 3-course dinner. Breakfast was equally tasty. There is an interesting library of books about the Karoo, the Boer War, and much more which owner Jenny has collected over the past 20 years. If you have time, you could sit and read these quietly on the well-furnished wrap-around stoep, while drinking an extra cup of coffee. I enjoyed the visit to Bloemhof Karoo so much I did not want to leave! Thanks to Jenny, Martha, Steven and team for their hospitality and care. I hope to be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Enkelreisiger

Ek het baie lekker daar gekuier.

Die gasvryheid kry jy nêrens en die rustigheid is so anders. Ek het baie rustig geword daar. Dit is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cari B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari B
Enkelreisiger

Wonderlike diens in 'n asemrowende ligging!

Ek sal Bloemhof aan almal aanbeveel wat die prag van die Karoo wil beleef. Die diens van die personeel by Bloemhof was uitstekend en ek was regtig bederf. Ek sal aanraai dat jy ten minste meer as een aand hier sal wil spandeer sodat jy tussen die koppies kan gaan stap en 'n wildrit in die aangrensende Ratelfontein kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N1, 25 km suid van Richmond, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de43960082152993271d607cb5401f8fb546f44099adf1bba0645e468cd1477aa4e63900df5f40ddb0858ba9479c1b97a69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 930 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the N1 25 km south of Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -31.537100008934 23.681730899387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem