Bloemhofgasteplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sumari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Deon G - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvry ontvang, alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf, rustig, vredevol, mooi.
Melanie W - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou met rustige en netjiese verblyf.
Theo K - Apr 2024
Algehele gradering
Om op 'n rustige 'roadtrip' Kaap toe te reis is hierdie plekkie die beste!
Colette H - Jan 2024
Algehele gradering
A fantastic stop over!
Dave G - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent!
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig. Gerieflik. Het welkom gevoel.
Lees meerHeinz B - Des 2023
Algehele gradering
Ontspan, haal leker asem en rus vir die volgende ruis van daar af.
Michelle M - Des 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean. The hostess was excellent.
Vanessa K - Des 2023
Algehele gradering
Mooi skoon in natuur.
Hans W - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik gewees!
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi, privaat en baie netjies en veilig.
Gerda V - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs.
Leon L - Aug 2023
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker, ons is baie beïndruk.
Amanda U - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon plek.
Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Stylvolle, gerieflike en rustige plaasverblyf.
Jodie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, goed uitgerus en gerieflik. Alles wat nodig is. Eienaar/gasvrou vriendelik en hulpvaardig.
Sean S - Apr 2023
Algehele gradering
Sumari was such an open and welcoming host. And she showed me everything, how it worked, where I could cook. And she said to call her if there was anything (anytime) that I needed.
Lees meerAnonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Otto K - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese plaasgasvryheid, puik diens en uitstekende fasilitiete.
Annalie J - Apr 2021
Algehele gradering
Oase op die N12.
Antoinette J - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Marthie V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Bloemhof, 2660, Noordwes