LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by BlomHuis | LekkeSlaap
+6

BlomHuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

BlomHuis bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Country Club, Langebaan.

Die oopplan-eenheid is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie gebruikersnaam en wagwoord gebruik.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Langebaan bied aktiwiteite soos sweefski, vlieërplankry, kajakvaar, visvang, gholf, perdry en bergfietsry en gaste kan die Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by BlomHuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir BlomHuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlomHuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95e5d8794e93ba091c05127a2a5aea9357c2423ad132c58e7be231fe131dd2145d1ebc1e881f9d6198fb1009af3dacefbbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 2 Grand Slam Street Country Club 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.083277562168 18.046896158849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!