Bloom At Maroela
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Popular Road, Maroela View, Johannesburg, Craigavon, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bloom at Maroela bied die ideale mengsel van warmte, gemak, gerief en styl. Dit is ideaal vir paartjies, klein gesinne, groepe of sakereisigers wat 'n veilige en moderne tuisbasis in Craigavon soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied gemaklik slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en die gastebadkamer het 'n stort oor die bad.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, sowel as gratis WiFi en veilige parkering. Bykomende geriewe binne die kompleks sluit in 'n klubhuis en 'n veeldoelige sportbaan.
Die eiendom is gerieflik geleë naby Fourways Mall, Cedar Square Winkelsentrum en Montecasino, wat 'n wye verskeidenheid restaurante, teaters, naglewe en 'n bioskoop bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Popular Road, Maroela View, Johannesburg, Craigavon, 2191, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Popular Road, Maroela View, Johannesburg, Craigavon, 2191, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang