LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
B&B in Harrismith

Blooming Nice Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Naómi J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Ons het dit geniet en sal definitief weer hier oornag. Ons het hier oornag vir my kan sê Karate gradering. Baie netjiese, gerieflike en goed toegeruste eenheid. Dit is in 'n stil area en 'n klipgooi van hoofroetes. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag in die toekoms weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Vrek lekker oorslaap plek. Baie lekker oorbly plekkie. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Waarde vir geld. Baie gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Fantastiese komberse en stort. Eienaar was baie behulpsaam, groot keuse van eetgoed vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gemaklik, skoon. Baie lekker gebly. Gasheer het moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Johnny se oornag plek is hoogs aan te bevele! Johnny se oornag plek is hoogs aan te bevele. Die reuk van Johnny se vars gebakte beskuit het ons van die staanspoor af tuis laat voel. Die kamer is elegant en smaakvol en boonop wag 'n scone en joghurt jou in, met die handdoeke op die beddens in die vorm van 'n blom wat dadelik opval. Die drie hondjies is ewe vriendelik en die poedel is mal daaroor dat jy sy bal vir jou gooi. Die eiendom is veilig en daar is nie lawaai in die omgewing nie. Ons ontvangs was vriendelik en Johnny was altyd beskikbaar om jou oornag aangenaam te maak. Daar is selfs braai geriewe onder die boom en kinders het 'n speelparkie waarop hulle kan baljaar. Ons was aangenaam verras met wat ons gekry het vir die min geld wat ons daarvoor betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Dankie Johnny en honde vir die gasvryheid. Baie lekker gebly. Dankie Johnny en honde vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenifer C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent. Excellent no need tp say more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshego M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

11/10. Lovely overnight stay. The place was very clean, spacious and comfortable. There are nice intricacies like small chocolates on the bed, muffins and fruit for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful. Very quiet and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohamed Essa H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Wonderful and restful overnight stay. We had a lovely, restful one-night stopover. A lovely warm welcome by the host who made sure that we were comfortable. The breakfast treats were certainly welcome. Enjoyed our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8201f9c1fd3f8c0f03124b190e05758c4cfc54b771e366a98c8e30abab180d6e55cd832e4099bc26a88d718e89fbd6fc29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 2 Byna Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.28348 29.13368