Blooming Orchids
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dan Pienaar-rylaan 40, Northdean, Pinetown, 4093, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blooming Orchids bied knus selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Northdean, Pinetown. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger aangesien dit naby restaurante, Valley of 1000 Hills en die Pavillion geleë is.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel, en ontbyt is ook by die daaglikse tarief ingesluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Blooming Orchids sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Dan Pienaar-rylaan 40, Northdean, Pinetown, 4093, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Queensburgh Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dan Pienaar-rylaan 40, Northdean, Pinetown, 4093, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom