Beskrywing
Hierdie knus kajuit, geleë op ons kampeerterrein, bied 'n rustige toevlugsoord vir twee. Slaap diep met die sagte klanke van die natuur en word wakker met uitsigte oor die Bergrivier en die omliggende berge. Perfek vir 'n naweekwegbreek in die hartjie van die Swartland. Daai is geen ligte en krag binne die cabin nie. Bring eie flits of liggie saam. Daar is wel ligte buite die cabin enligte en elektrisiteit by die badkamers
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Aangesien hierdie eiendom op 'n plaas geleë is, kan telefoonsein en Wi-Fi anders wees as waaraan jy in die stad gewoond is.
Geen geraas word na 22:30 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik ingerig vir 3 gaste. Dit het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamer het 'n groot badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en yskas toegerus en dit het 'n eetarea. 'n Buitebraai-area en parkeerplek is beskikbaar. Genoeg hout te koop en gaste het toegang tot die hele plaas vir stap en fietsry. Goeie wifi beskikbaar
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Aangesien hierdie eiendom op 'n plaas geleë is, kan telefoonsein en Wi-Fi anders wees as waaraan jy in die stad gewoond is.
Geen geraas word na 22:30 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim plaashuis bied slaapplek vir tot ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende twee slaapkamers elk twee enkelbeddens het. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye geniet by die binnenshuise eetarea of ontspan in die sitkamer, wat 'n knus kaggel en 'n TV het. Die huis maak oop na 'n stoep met pragtige uitsigte oor die rivier en sluit privaat braaigeriewe in. Bykomende geriewe sluit in betroubare WiFi en parkering op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Aangesien hierdie eiendom op 'n plaas geleë is, kan telefoonsein en Wi-Fi anders wees as waaraan jy in die stad gewoond is.
Geen geraas word na 22:30 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang