- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blou Porselein Gasteplaas is geleë op 'n werkende plaas, omring deur granaatboorde en koringlande, met asemrowende uitsigte oor die Porseleinberg. Dit bied 'n rustige ontsnapping vir diegene wat die skoonheid van die Swartland-platteland wil ervaar.
Verblyf word aangebied in twee selfsorghuise en 'n rustieke kajuit:
Blou Porselein Huis 1: Hierdie ruim eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, gemeubileer met 'n kombinasie van dubbel- en enkelbeddens. Dit beskik oor 'n gedeelde badkamer met beide 'n stort en 'n bad, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en 'n knus kaggel. Gaste kan pragtige uitsigte oor die rivier geniet.
Blou Porselein Huis 2: Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens. Dit sluit 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort in, en 'n kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond en yskas.
Knuslike Kajuit: Vir diegene wat 'n meer rustieke ervaring soek, is die kajuit op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat daar geen elektrisiteit binne die kajuit is nie, maar krag is beskikbaar by die kampeerterrein se badkamers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
- Gaste dink Blou Porselein Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang