2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - N1, Bloukrans Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bloukrans skuil in die suidelike deel van die Moordenaarskaroo, 30 km noord van Laingsburg. Hierdie grootliks onaangeraakte landskap spog met asemrowende natuurskoon. Die Buffelsrivier vorm die landskap aansienlik tydens sy episodiese vloede, wat 'n canyon skep en 'n massiewe rotswand blootlê.
Modderhuis @ Bloukrans Klein-bewarea is op 'n 1000 hektaar-plaas geleë en bied verblyf in 'n unieke Karoo-huis. Die huis is pragtig gerestoureer en het sy karakter behou. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, antieke Dover en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke.
Buite is daar 'n stoep en braaigeriewe.
Gaste kan in die sementdam swem of op die plaas stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Franci Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N1, Bloukrans Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Modderhuis @ Bloukrans Klein-bewarea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1, Bloukrans Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang