+5
Selfsorg in Bloemdal

BLS Selfsorg Eenheid

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 70 Lelie Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

BLS Selfsorg Eenheid is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Bainsvlei, Bloemfontein.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Die kamers deel 'n en suite-badkamer wat 'n stort, bad en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en daar is 'n binnebraai.

Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar en die eenheid is op 'n ruim erf met genoeg plek vir kinders om te speel en fiets te ry. Daar is onderdakparkeerplek vir 4 voertuie. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Bloemfontein en die omgewing bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Sterrewag en gaste kan die Vrystaat se Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Die plek was netjies en skoon met 'n baie vriendelike gasvrou. Die binnenshuise braaier was 'n wenner vir die koue winteraand.
Jul 2026
Robert M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Mense was vriendelik, plekkie was mooi skoon.
Nov 2025
Natasha R
5.0
Huge property. Super nice hosts. They were very helpful when I needed it the mos. Huge property. Super nice hosts. They were very helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Gert V
Saam met lewensmaat
4.8
Great value. This is the most underrated place I have found on my travels. Clean, well-appointed save. The gravel road is not great but...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Theunis B
Gesin met klein kinders
4.6
Gerieflik. Die woon eenheid is ruim, skoon en netjies. Die gasverwarmer is 'n bonus in die winter.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 70 Lelie Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
  • Gaste dink BLS Selfsorg Eenheid het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek

70 Lelie Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ffb1ecce1b6854ca1d7fe75b38244a831212e0f47572315db9d71556f9da7cbf74ec9802013ef961fcd1fbc91265a99710d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 70 Lelie Avenue Bloemdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2223709116 26.147424521885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang