6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 Agnes Avenue, 19 Mariners, Hartbeespoort, 0261, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Blue Canoe bied lieflike selfsorgverblyf op die oewer van Hartbeespoortdam onder die majestueuse Magaliesburgberg. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan. 'n Slim-TV en WiFi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n balkon met 'n sitarea en privaat braaigeriewe. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan vir gaste om te geniet. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Onthou asseblief ons huisreëls: geen partytjies, harde musiek en geen klankkaste nie, aangesien dit 'n residensiële area is. Geen rook in die huis (alle kamers). Rook slegs buite, asseblief.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |