Blue Daisy Stay
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shelley-rylaan 38, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Daisy Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gaste-suite op die eienaar se perseel in Constantia Kloof, Roodepoort.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en dit het 'n privaat ingang. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n sitarea met 2 stoele en 'n koffietafel. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met sitplek.
Daar is 'n braai-area op die perseel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Shelley-rylaan 38, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shelley-rylaan 38, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng