Blue Flag Luxury Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Warmbad-weg en Provincial-pad, Thaba Junction, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Flag Luxury Apartments bied gerieflike selfsorg- en oornagverblyf in Thabazimbi. Dit is ideaal vir sakereisigers, paartjies, 'n klein gesin of 'n groep vriende wees aangesien dit by die Thaba Junction-winkelsentrum is.
Hierdie verblyf bied 2 eenslaapkamerwoonstelle, 1 tweeslaapkamerwoonstel en 2 dubbelgastekamers. Al die woonstelle het gemaklike koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gastekamers het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Al die woonstelle het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die 2 gastekamers het 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolf. Elke eenheid het lugversorging en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Alle maaltye en kospakkies is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hoek van Warmbad-weg en Provincial-pad, Thaba Junction, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Warmbad-weg en Provincial-pad, Thaba Junction, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom