LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Hills Lodge | LekkeSlaap
+77

Blue Hills Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 124, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 332 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Hills Lodge is ideaal geleë in die hartjie van Midrand en bied B&B-akkommodasie in 'n bekoorlike, plattelandse omgewing.

Gaste kan kies tussen luukse suites, luukse kamers, standaard kamers en enkelkamers. Al die kamers is luuks ingerig en het elk sy eie unieke styl. En suite-badkamers, tee- en koffieskinkborde en platskerm-TV's met DStv-toegang wat standaard is in elke kamer. Smul soggens aan 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt wat tussen 06:30 en 09:00 voorgesit word, of vra vir 'n Kontinentale ontbytpakkie vir die langpad. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Daar is 'n sprankelende swembad, rustige tuin, vuurmaakplek in die sitarea en 'n kuierarea.

Die lodge is naby Midrand se sakekern en al die hoofsnelweë wat Johannesburg, Sandton, Pretoria, Oosrand en Krugersdorp verbind en het maklike toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe, Lanseria Lughawe en Gautrein-stasie in Midrand.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Blue Hills Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Acacia-weg 124, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Blue Hills Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 332
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 332
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 124, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhOTJiMGRkLTQ3YjgtNGY0My04YzVlLTZmOGJlZGNlY2U1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 332  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 124 Acacia Road Blue Hills 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.9657396 28.0857358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!