LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Horizon Bay Guest House | LekkeSlaap
+13

Blue Horizon Bay Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km van Port Elizabeth, en 60 km van Jeffreysbaai af in 'n natuurbewaringsreservaat geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied uitstekende B&B-verblyf.

Dié gastehuis het 5 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en uitsigte oor die Indiese Oseaan of die tuin en die swembad het. Kamergeriewe sluit 'n TV met 1 fliekkanaal en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 1 selfsorgsuite wat 2 en suite-kamers het.

Gaste kan gerus die tuin geniet of in die swembad afkoel. Braaigeriewe beskikbaar vir dié wat nie wil uiteet nie. Daar is 'n kroeg en restaurant in die dorp.

Daar is tientalle besienswaardighede in die omgewing soos die Kragga Kamma Wildpark wat 20 km hiervandaan is en die Addo-Olifantpark wat 80 km vanaf die gastehuis is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Blue Horizon Bay Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue Horizon Bay Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA874912dad136a7178227f5c17c8985be0b6f39c805dbb37c885c36d05c7409a84f7ee81e99d20eea9b6fe855380bf788c343?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 2 Fuchsia Street Blue Horizon Bay 6011 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.969274357401 25.258067250252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!