Blue Largo - Holiday Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tiana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Vicky J - Jan 2022
Algehele gradering
Dit sou 'n groot verskil aan ons gemaak het as ons twee losstaande waaiers gehad het. Die Air Cooler in die hoofslaapkamer het nie die vertrek afgekoel nie.
Blue Largo - Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie Vicky. Ek sal nog waaiers aanskaf. Ek waardeer die terugvoering.
Groete
Leandra
Valeska B - Des 2021
Algehele gradering
Goed toegerus en goeie uitsig.
Lebohang M - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordstrandweg 39, Blue Largo Apartment 17, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 1