LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Largo 27 | LekkeSlaap
+12

Blue Largo 27

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Blue Largo 27
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 21 Nov 2020.

Belasting en Ekstras

Uitgesluit by die kwotasie:
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750.
'n Linnefooi van R300 vir besprekings van 2 aande of meer word gehef.
'n Administrasiefooi van R300 moet voor inklok betaal word.

Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Die eenheid bied slegs slaapplek vir 2 volwassenes en 4 jong kinders.
Geen besprekings sal aanvaar word vir gaste onder 25 jaar nie.

'n Skoonmaakdiens van 1 uur is vanaf Maandae tot Saterdae beskikbaar, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, en vee en mop van vloere in. (Dit sluit die was van skottelgoed uit.)

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 750 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 055
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
was R1 055
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
was R1 055
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: North Beach Road 38, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjQxNGNhLTZiODEtNDkyYi1hYzA3LWUxN2Y2YjFhODhhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 055, nou Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 38 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.588285938259 31.172580296295
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!