LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Marlin Hotel | LekkeSlaap
+69

Blue Marlin Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Blue Marlin Hotel is 'n gesogte gesinsvakansie-bestemming, op 'n heuwel in die vriendelike dorpie, Scottburgh, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan.

Blue Marlin se atmosfeer is 'n toonbeeld van 'n warm, gesinsgeoriënteerde omgewing, slegs 40 minute van Durban af. Ons toegewyde personeel staan reg om na al jou behoeftes om te sien, so ontspan - of jy nou saam met ons kuier vir sake of bloot vir 'n welverdiende wegbreek.

Die hotel het 122 moderne kamers om van te kies, almal toegerus met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, 'n bad en/of stort en daaglikse skoonmaakdienste. Die kamers met 'n see-aansig spog met die pragtigste uitsig van Scottburgh se hoofstrand.

Ons wil vir jou 'n luukse, maar steeds huislike hotelbelewenis bied en om daarvoor te sorg het ons verbeterings aan die gemeenskaplike areas, ontvangs, kroeg, gaste-sitkamer, speletjieskamer, kinderspeelkamer, buitelug-patio en swembad aangebring.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Blue Marlin Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Marlin Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZjQyZjdkLTAzMGQtNDJlZS05YzhlLWU4YTMxNWIxNGE5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 180 Scott Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.281283923811 30.757475428242
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!