Blue Marlin Hotel - By Dream Resorts
Beskrywing
Die Superior-kamer het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en sluit lugversorging, plafonwaaiers, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie in. Ander geriewe sluit sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n kluis en 'n telefoon in. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook kamerdiens en 'n skoonmaakdiens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle maaltye is ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskamers bied elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder 12) en bied buigsame beddegoedopsies, insluitend 'n koninggrootte- of 2 enkelbeddens, sowel as 'n stapelbed of twee enkelbeddens in die tweede skakelkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, geselekteerde DSTV-kanale, 'n haardroër, 'n kluis, 'n telefoon en kamerdiens. Huishouding is ingesluit, met vars linne en badhanddoeke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle maaltye is ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 242 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 180 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang