Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sea Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dover-straat 21, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Blue Sea Cottage is 'n bekoorlike, knus en privaat selfsorgkothuis in Port Alfred in die hartjie van die Sonskynkus. Dit is net 10 minute se stap van prentjiemooi sandstrande af. Gaste kan uitgestrekte, asemrowende uitsigte oor die see en landskap van die dek af geniet. Hier kan jy 'n glasie wyn geniet of net op die dek sit en kyk hoe die walvisse en dolfyne in die branders baljaar.

Die kothuis is op die boonste verdieping van 'n residensiële eiendom en word bereik via 'n interne stel trappe. Die helder, rustige en afgeleë kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n addisionele enkelbed in die leefarea. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar. Bordspeletjies word voorsien vir reëndae. Die leefarea en slaapkamer lei na 'n mooi, privaat dek met manjifieke uitsigte oor die see en landskap.

Die kothuis bied toegang tot 'n privaat en skaduryke tuin met sitplek en braaigeriewe. Daar is 'n toegangshek wat met 'n afstandbeheer werk en onderdakparkeerplek vir gaste.

Colleen, die bestuurder, sal verseker dat gaste se verblyf so ontspannend en moeitevry as moontlik is.

Hier kan jy heeltemal ontspan, die sand tussen jou tone voel, na die brekende branders luister, en net lekker rus. Blue Sea Cottage is perfek vir romantiese wegbreke, gesinsvakansies of vir die moeë reisiger.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Sea Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Blue Sea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Dover-straat 21, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dover-straat 21, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8ef286c37e5a0d3ace65d40f495f437343326c6238c076eaae55d4e3dbf0cca955688c27096085ef6d948c138b65af9538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 21 Dover Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.608259 26.875203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem