Blue Tides

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Tides is 'n dubbelverdiepinghuis in Port Elizabeth. Dié stad aan Algoabaai se kus spog met heerlike warm water en beskutte strande met 'n sub-tropiese klimaat.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n klein sitarea met 'n TV en direkte toegang tot die balkon. Een van hierdie sitareas het 2 enkelbeddens en die ander sitarea het 'n slaapbank. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die badkamers het hangplek en rakke vir klere en persoonlike besittings.

Die kombuisie is ook bo en is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 2 plate, mikrogolf, ketel en basiese kombuisware toegerus. Onder is 'n ruim vermaak-area met bordspeletjies en 'n pooltafel.

Blue Tides het ook 'n swembad, ingeboude braaigeriewe, 'n dammetjie in die tuin en gratis WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Tides sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Tides gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false