Blue Waters Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Waters Hotel is in Durban, KZN, 'n skulpgooi van die strand af en direk oorkant die Suncoast casino geleë. Hierdie area is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlyt, straatbasaars en is 'n gewilde plek vir branderplankryers. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende vakansie en 'n bietjie vermaak.

Die Blue Waters Hotel is al 'n retro-monument in die stad en bied verblyf in 262 hotelkamers met en suite-geriewe en wonderlike see-uitsigte.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, rolstoelvriendelike konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Waters Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 694 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za