Blue Window Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Window Guesthouse bied gerieflike kamers net 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Tesselaarsdal.

Dié gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis met pragtige uitsigte oor die vallei of op die berg. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers het elkeen hul eie stort en toiletgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, DStv, ingeboude kaggel en WiFi. Ontbyt word in die eet-area bedien en aandete kan teen ekstra koste gereël word. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode by die gastehuis en kinders onder 14 word ongelukkig nie toegelaat nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Blue Window Guesthouse word deur berge en valleie omring en gaste kan gaan stap, fietsry, voëlkyk of die wyn- en kaasroetes verken. Let daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km van hier af is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Window Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za