Bluebell Cottage and Barn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bluebell Cottage and Barn bied selfsorgverblyf en is in die bekoorlike dorp, Dullstroom. Dié eiendom is ideaal geleë naby restaurante en ander geriewe in die middedorp.

Verblyf by Bluebell Cottage and Barn beskik oor 2 eenhede wat saam of apart bespreek kan word. Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers of 1 of 2 badkamers. Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook en elke eenheid het 'n leefarea met 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Elke eenheid het ondervloerse verhitting in die slaapkamers, elektriese komberse op die beddens en 'n privaat braai-area. Dullstroom is bekend vir forelstrome en pragtige visvangplekke. Reënboogforel en bruinforel is volop in die riviere en damme.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bluebell Cottage And Barn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false