LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluebird | LekkeSlaap
+23

Bluebird

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 46, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bluebird is in Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir dié wat op soek is na ’n rustigheid ver van die stad se rumoer.

Daar is 2 moderne selfsorgeenhede in Bluebird en elke eenheid het 2 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ’n buitebraai-area wat ook ’n binnebraai kan wees as die stapeldeure toegemaak word.

Elke eenheid het ’n onderdak-toesluitmotorhuis asook parkeerplek vir ’n sleepwa. Daar is ’n wasmasjien buite wat gaste kan gebruik.

Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante asook verskeie doendinge soos sandplankry, branderplankry, vierwielfietsry, 4x4-roetes, bootritte, ’n vlug met ’n mikrovliegtuig oor die baai, en gaste kan ook Bird Island en Sir Lambert Wine besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Bluebird
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sybille-straat 46, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bluebird het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 46, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YmM0YzQwLTZlMDctNDE4NS04NjlhLWI4ZmJhYThjYWMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 46 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.0929768 18.302767
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!