Beskrywing
Dié eenheid het 2 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ’n induksiestoof bo, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n platskerm-TV met Explorer en volledige DStv-kanale. Daar is ’n buitebraai-area wat ook ’n binnebraai kan wees as die stapeldeure toegemaak word. Elke eenheid het ’n onderdak-toesluitmotorhuis asook parkeerplek vir ’n sleepwa. Die braai-area en hoofslaapslaapkamer het gedeeltelike see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Sleutel- en breekskadedeposito word met aankoms vereis. Die deposito is terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 14 dae na vertrek. Geen geraas na 00:00 nie. Bring u eie strandhanddoeke.
Gaste word versoek om die instansie 30 minute voor aankoms te kontak en reëlings te tref vir laat/vroeë inkloktye. Die aantal gaste moet nie die aantal wat op die bespreking aangedui word, oorskry nie. Geen besoekers word toegelaat om oor te bly nie. Rook is verbode in enige van die woonstelle.
Enige skade wat deur betalende gaste of hul besoekers aan die eiendom of perseel veroorsaak word as gevolg van swak gedrag of nalatigheid, sal vir die betalende gas se rekening wees, en geen fooie sal terugbetaalbaar wees nie. Geen diere nie.
Let asseblief op 'n minimum verblyf van 2 nagte.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang