Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebird

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 371

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Bluebird
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Linette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette M
Gesin met tieners

Amazing.

Was very enjoyable. Die view is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bluebird se terugvoer

Beste Linette, altyd lekker om julle hier by ons in Lambertsbaai te kan sien.
Liefde
Weskus See Uitsig Akkommodasie Lambertsbaai. Kom kuier by ons in die ongerepte, rustige Weskus.
Carol

Bluebird
Melissa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Saam met vriende

Rustig, skoon, perfek.

Die huis is baie mooi en netjies. Ons het veilig gevoel en als gehad wat ons moes hê. Ons het verskriklik lekker gebly en sal beslis weer gaan asook aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S
Saam met vriende

Most enjoyable.

Lovely apartment, great finishes, well equipped, cannot understand though why you need to bring your own braai grid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen Dorothy G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen Dorothy G

Baie lekker en die ligging is uitstekend.

Baie netjies en goed ingerig. Ons het dit geniet om daar te bly. Mense is vriendelik en behulpsaam. Alles wat ons wou doen is met gemak bereikbaar. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally T
Besigheidsreis

Very neat, clean and spacious living areas with everything one needs for self-catering.

The kitchen has a large fridge/freezer, microwave, dishwasher and all the cooking utensils, cutlery and crockery. The main bedroom is spacious and the bed/mattress was very comfortable. The main bedroom is on the sunny side of the unit and incredibly hot in summer. It will be really great if there was an air conditioner or at least a fan in the room. The indoor braai area is an absolute plus point, though we did not use it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

VRIENDELIKE ONTVANGS PUIK VERBLYF

Baie mooi, skoon en gerieflik. Veilige parkeerplek. Pragtige hartsmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krisendra N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krisendra N
Gesin met klein kinders

Excellent, enjoyable. Great place and good people.

Muisbosskerm is a must to do. Awesome place with a great atmosphere. We have enjoyed this memorable holiday and will definitely be doing this route again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anso M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso M
Gesin met tieners

Ligging was fantasties.

Ongelukkig deel die 2 eenhede 'n middelmuur wat veroorsaak dat dit baie raserig is. Veral wanneer die bure klein kinders het wat vroegoggend huil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, netjies en gerieflik.

Baie dankie, Carol. Jou plekkie is absoluut stunning. Jy is fantasties. Sien jou volgende jaar weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Silwerskoon en baie ruim!

Aangename ondervinding gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita O
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Stunning, sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Absolute rus en vrede, alles is daar.

Ons het dit terdeë geniet. Loopafstand na die see toe, mooi uitsig vanaf die houtdek. Die eienaar het by ons kom inloer, en wou weet of alles reg is, en ons moet asseblief nie huiwer om te praat as iets nie reg is nie. Ek sal baie beslis weer van Bluebird gebruik maak. Carol,wat ons die sleutels gegee het, het ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatri F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beatri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully renovated and clean.

The Bluebird Cottage was beautifully renovated and situated close to the ocean. The wonderful deck allowed us to soak up the sun and enjoy the view. The cottage was neat and modern and was stocked with everything we needed. I could definitely do a long stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Uitstekend ontvang.

Bluebird is uitstekend ingerig. Baie netjies en skoon met alles byderhand wat benodig word. Carol het ons uitstekend ontvang en alles verduidelik. Beveel Bluebird definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 46, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YmM0YzQwLTZlMDctNDE4NS04NjlhLWI4ZmJhYThjYWMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 46 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.103269887437 18.305347285072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem