Bluefish Gully Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View Terrace 174, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Bluefish Gully Inn bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n ononderbroke see-uitsig in 'n unieke en ongekunstelde huis in Kidd's Beach. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf stapafstand vanaf kroeë en restaurante soek.
Die huis beskik oor 7 slaapkamers en 6 badkamers, en bied slaapplek aan 14 gaste. Daar is 5 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 wat elk 2 enkelbeddens het. 5 van die badkamers is en suite en het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n groot tuin met 'n uitsig oor die see, asook 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean View Terrace 174, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
- Gaste dink Bluefish Gully Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kidd's Beach Sonskynkus Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View Terrace 174, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang