- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bluewater Beach House is geleë op die strand in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Bayworld Museumkompleks en die Kaap Recife Natuurreservaat. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede, geskik vir tot 18 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in die Oyster, Anchor, Lighthouse, Shark Tank, Lifesaver en Captain's Den. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort of albei, 'n privaat ingang en 'n patio.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering gedurende die nag en WiFi.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit in visvang, fietsry, swem, die Groot 5 en wildritte.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die Lifesaver is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, WiFi en 'n TV. Hierdie eenheid het sy eie privaat ingang, verhit-en-eetgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 'n koninggrootte-bed of 3 enkelbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, eetarea, yskas, WiFi en 'n TV met Openview in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die 2 badkamers het elk 'n stort. 'n Derde badkamer is op versoek beskikbaar. Al die slaapkamers het 'n eie TV en Openview. Die eenheid het 'n pragtige sit- en eetarea. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof. Die eenheid het ook 'n binnebraai-area en 'n privaat ingang. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n waaier, kombuisie, yskassie, WiFi en 'n TV met gedeelde DStv in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuis, WiFi en 'n TV met eksklusiewe DStv in. Die eenheid het 'n privaat ingang en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, kombuisie, sitarea, eetarea, kaggel, WiFi en 'n TV met eksklusiewe DStv in. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.