Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Mieke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 57 resensies vir Bluewater Beach House
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Danie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Lieflike plek. Uitstekend gelee naby die see. Veilig en diens van Marike uitstekend.

Alles was soos dit geadverteer was.

Hennie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie lekker gekuier.

Dit is 'n baie mooi plek, dit is skoon en veilig en teen die strand.

Bluewater Beach House se terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie Hennie vir jou uitstekende terugvoer.

Julle kinders was ook baie gekomplimenteer deur Viv, so dit is werklik n pragtige kompliment vir jou en jou vrou. Dra asb ons waardering oor aan jou familie.

Sien uit om julle in die toekoms weer te sien, hopenlik met 'n beter weer patroon!

Liefdegroete uit 'n Engeland. 0 c vandag en sneeu gister!
Simon en Mieke

Bluewater Beach House
Antanio B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antanio B

Quiet.

Enjoyed our stay, only problem is water restrictions due to drought.

Mari F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari F

Rustige, skoon, netjiese plek by die see.

Netjiese, skoon akkommodasie met al die nodige vir 'n lekker verblyf. Was lekker om die week te werk met 'n uitsig oor die branders wat breek in die verte. Dankie Ben vir al jou moeite met my kleinkinders se saamkuier oor die naweke. Waardeer dit opreg. Sal definitief weer kom kuier by Bluewater Beach House.

Cornelia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S

Het die rustigheid en uitkyk op die see baie geniet.

Ek beveel dit aan vir enige een wat net wil wegkom van die stad se lawaai en net rustigheid wil ervaar. Ben was baie vriendelik en behulpsaam.

Jp (hansie) V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp (hansie) V

This is really a great place! Enjoyed every day!

Excellent place. does need a good spring clean. espesially in the braairoom. Does need an Inverter to cope with loadshedding. No torches. Just 3 candles.

Grant J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Grant J

Was nice and cosy.

Nice place for couples. Also pet friendly.

Johan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Vakansie.

Waterbeperking in gebied, nie vooraf verwittig nie. Kombuis nie goed toegerus nie. Slaapkamer en badkamerdeure is shutter doors. Beperk 'n mens se privaatheid.

Ben B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ben B

Kon nie wag om te waai nie.

Die geriewe was nie soos op foto's. Daar nie geseëlde deure tussen jou en ander besoekers nie so almal hoor alles. Stukkende toerusting in kamer. Braaigeriewe was met gesukkel beskikbaar tussen ander besoekers wat almal gedeel het.

Bluewater Beach House se terugvoer

Hi Ben,
Yes, I remember you were unhappy with several issues that you brought to my attention. Some of the issues were unavoidable at the time as we were full but have since dealt with them and thank you for having brought it to my attention. I do apologize for your unhappy stay. Regards Ben.

Bluewater Beach House
Nico L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Vriendelike ontvangs, uitstekende diens.

Baie baie gelukkig met elke aspek.

J C C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J C C

Dit was baie kort, as gevolg van die Vlak 3-inperking, maar lekker.

Ben het ons hartlik verwelkom Ten spyte van die inperkingsregulasies was die kamer baie skoon en gerieflik. Hy het ons 'n groter kamer aangebied as wat ons bespreek het teen geen ekstra koste. Ons het ook 'n dag vroeër vertrek as ons bespreking, en hy het geen problem daarmee gehad nie.

Hennie. N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie. N

Baie lekker rustig.

Ek wil nie die plek kritiseer nie, maar daar is 2 dinge wat my pla, hoewel hulle handdoeke baie skoon is, is dit baie oud en die wat ons gehad het gate in gehad en rafel uit langs die kante. Met die ernstige watertekort in Port Elizabeth, behoort hulle te kyk na die warmwatertoevoer. Dit vat baie lank vir die warmwater om by die krane uit te kom omdat die geyser baie ver weg is van die kamers. Hier word regtig baie water vermors.

Tommy P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P

Baie mooi skoon en als beskikbaar war mens nodig het.

Sal weer daar gaan bly. Baie mooi uitsig en als wat nodig is in die eenheid.

Lynette C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C

Die see-uitsig was fantasties vanaf die eenheid.

Die plek is mooi. Kort net TLC. Die banke is oud en ongemaklik. Van die kragpunte werk nie. Dit kort regtig opgradering. Die trappe wat na die eenheid lei kort ook aandag aangesien een plankie stukkend was. Verder was dit heel aangenaam. Sal die plek definitief aanbeveel veral as hul dit bietjie opknap.

Kawaya K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kawaya K

Home away from home.

The location was great. And the lady at reception was very welcoming and helpful.

Charles S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles S

Mooi uitsig.

Alles was mooi skoon. Enigste kritiek is dat die houertjies vir koffie en tee leeg was.

Tommy P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy P

Uitsig oor die see is pragtig.

Diens was uitstekend soos elke keer as ek daar bly.

Leon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B

Slegs vir oornagverblyf ingerig.

Eenheid baie klein, spasie baie beperk. Was 2 dae sonder warm water in stort, geen houers of hakke in stort vir waslappe, seep en handdoeke. Kan ook meer rakke in kas hê vir klere ens. Geen lugversorging of waaier in eenheid. Die eenheid was baie netjies en skoon, kan dit aanbeveel vir enkel persoon.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tommy P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy P

Algemeen nie te sleg vir die prys.

Kamer was nie gediens nie, badkamer krane was baie moeilik om oop en toe te maak. Stort kort opgradering.

Peet D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peet D

Misleidend.

Dis nie 'n room with a seaview nie! Dis die naam van die plek en is misleidend. Wat ons van gehou het: Plek is netjies. Wat ons nie van gehou het nie: Geen see uitsig behalwe deur die kombuisvenster. Ingang na die kamer is deur 'n nou gang tussen vuilgoedblikke en watertenks. Elke slag wanneer iemand 'n kraan oop draai of toilet spoel kom 'n water pomp aan by een tenk 3 meter vanaf die deur met 'n geraas. Die TV is by die deur. Moes deur toe maak om geraas te demp. Geen plek in stort om seep neer te sit nie. Toilet kort 'n diens. Maak 'n helse geraas wanneer dit spoel. Messe is stukkend. Hef is los. Net drie verskillende glase beskikbaar. Braaiketel was baie vuil, as julle fotos wil he, vra net. Sal ek weer gaan? Nee. Die webtuiste behoort plekke te evalueer voor hulle dit adverteer.

Karina V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karina V

Ons het meer verwag, maar dit was 'n bed en 'n stort. Genoeg vir een aand se oorslaap.

Sal nie die kamer aanbeveel vir meer as een nag oorslaap nie. Bed neem hele kamerspasie op en die spasie buite is beknop.

Yvonne W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W

Heerlike rustige, netjiese en veilige verblyf.

Ons het in die budget room gebly. Sal die kamer aanbeveel vir mense wat nie luukshede verwag nie. Dit is wat die naam sê "budget room". Netjies met die noodsaaklike geriewe. Ons het ons verblyf baie geniet. Die personeel van Room with a View is vriendelik en baie behulpsaam.

Christo C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Lekker rustig.

Het lekker gebly, sal weer van die perseel gebruik maak.

Sarel E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E

Die eenheid was skoon en gerieflik met 'n fantastiese uitsig.

Die gasvryheid en vriendelikheid met ontvangs was baie goed. Die eenheid was netjies skoon en het als gehad wat ons benodig het.

Justin V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin V

Dit was kalmerend.

Dit het die beste view ooit.

Mcallister M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcallister M

Great place to relax,safe and nicely situated.

Awesome beach clean,quiet and safe.

Marlon K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon K

Dit was wonderlik. Die see-uitsig is ongelooflik mooi.

It was very nice, we were welcomed by owner at reception and we felt welcome. Very unique and quiet area. I will visit anytime again.

Sharon V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon V

Netjies, skoon, dog klein.

Alhoewel ek net een aand gebly het, was dit darem waarde vir geld. Stel voor dat die WiFi-kode gedruk word en vir gaste gegee word sonder om te vra.

Magda D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D

Rustige atmosfeer.

Room with a View is 'n rustige plek weg van die stad maar naby genoeg aan 'n winkelsentrum vir die nodige inkopies. Vriendelike en baie goeie diens.

Vernon K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon K

Goed geleë en rustig.

Ons plek was nie skoon en reg met aankoms en is die volgende dag uitgesorteer. Van die ligte het nie gewerk nie. 'n Broodrooster sou welkom wees. Die trappe na bo is gevaarlik en party los. Nie geskik vir ouer persone nie. Verder is dit baie gerieflik.

Coenie R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie R

Nie dieselfde as wat vir ons verwag het toe ons bespreek het nie.

Ons moes vra vir ekstra komberse. Baie klein en beperkte parkering, ons moes vra om buitelig te herstel. Waterdruk baie laag as een klaar gestort het was die water koud. Moet sê Ben het uit sy pad gegaan om ons te help as ons 'n probleem gehad het.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Damion D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Damion D

Wasn't impressed.

Dirty bedding, no coffee or sugar or milk for guests for the morning, when taking a shower the water leaks through a hole and wets the floor, mosquitoes were packed up and all of this for close to R800.

Lucille B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B

Dit was wonderlik! Wens ek kon langer bly.

Ons was tuis! Baie lekker gebly, baie dankie.

Louis W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W

Ons as familie het wonderlik gebly.

Geen klagtes nie. Alles was netjies, skoon en baie gerieflik. Lieflikke verblyf en die strande skoon en veilig. Ons sal weer kom bly.

Bluewater Beach House se terugvoer

Dear Louis, Ann and the Family at large,

I am humbled by your review regarding your stay. It was equally a pleasure to have you stay at our place. Blessings for the year that lies ahead. Looking forward to seeing you again.

Bluewater Beach House
Charmaine C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine C

Kan die plek vir enige een aanbeveel. Rustig, veilig en skoon en netjies!

Ons het ons verblyf baie geniet. Rustige omgewing. Alles was skoon en netjies. Diens was baie goed, baie vriendelike en behulpsame personeel asook die diens. Sal weer van die plek gebruik maak.

Bluewater Beach House se terugvoer

Hello Charmaine, thank you for your kind words, we loved having you with us and look forward to having you here again. Blessings, Shaun.

Bluewater Beach House
Gert V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Kamer skoon en netjies.

Waarde vir geld. Het net oornagslaapplek gesoek en was tevrede daarmee.

Anelia H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia H

Ons het werklik gerus ongeag van die weer.

Die verblyf was voldoende, maar moet definitief gekyk word na die braaigeriewe en kombuisgereedskap asook parkering vir die voertuie. Verder was die tyd was ons daar gespandeer het baie lekker.

Su Zette S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Su Zette S

Baie mooi rustige plekkie om te ontspan.

Plekkie baie mooi skoon en gerieflik vir 'n wegbreek. Sal net voorstel dat die sitbank dalk vervang moet word, want vir 'n 6 voet man is die bank darem heeltemal te laag. Anders baie lekker plekkie.

Suzette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K

Lekker naby die see.

Ons het die drieslaapkamer-woonhuis gehad. Pragtige ruim vertrekke. Mooi skoon. Ek sal voorstel dat julle net asseblief na julle beddegoed en matrasse sal kyk. Bedlinne, byvoorbeeld die duvet oortreksel en duvet self pas glad nie eers op die bed nie. Heeltemal te klein vir die grootte bed. Bedlinne bietjie oud. Verder het ons rêrig baie lekker daar gebly. Julle het 'n pratige plek, kyk mooi na dit. Sal die blyplek aanbeveel.

Elizabeth J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth J

Pragtige eenheid, smeek net vir 'n bietjie aandag.

Behalwe vir 'n paar gloeilampe wat nie gewerk het en 'n baie vuil oond was alles verder ok.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ingrid A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid A

Bevredigend.

Beurtkrag demper geplaas.

Lynette N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette N

Klein.

Die kamer was baie klein. Geen deur by toilet. Geen seephouer. Geen toilethouer. Geen plek om handdoek op te hang in badkamer nie. Geen teken van ontvangs nie.

Nadine D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine D

Lekker!

Ons het regtig lekker gebly. Al wat gepla het was die kombuistoerusting. Daar moet ten minste glase wees vir gebruik, nie net een bierbeker en 'n goedkoop Checkers dikbodem gekrapte glas nie, en 'n pan om 'n eier te bak vir brekfis sal ook "grand" wees.

Keith J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith J

Mieke was friendly and at-ease host.

Room was private and well equipped, with modern, high-quality bathroom. A pleasant stay. Excellent sea view, right on the beach. No traffic noise.

Mariette S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Gerieflik, stylvol en ruim.

Dit was 'n baie lekker slaapplek. Dankie vir die lekker gesels Nicky en "well done" met die inruim van 'n baie gesellige blyplek - alles was baie stylvol, goeie uitsig - mooi gemeubileer - ruim! Die fotos op die internet laat nie reg geskied aan die pragtige werklikheid nie!

Anneli L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli L

Netjies.

Plek was netjies en gasvry.

Rodney K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Great stay

Very impressive! Mieka just need to sort the cable tv and it will be perfect.

Marc R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc R

Fantastic value for money.

A warm welcome was received on arrival. Shown to room by Mieke where she explained to me where and how everything works. They also thanked me for staying over on departure. Will definitely use Room with a View for any future visits to Port Elizabeth!

Martie C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Skoon en netjies. Stil en lieflike omgewing.

Wat `n oulike gasvrou!! Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis weer van die netjiese plek gebruik maak.

Hannes V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Goeie ligging, maar netheid moet opgeskerp word.

Kar staan buite met oop hek - nie baie gerusstellend nie.

Menagai R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Menagai R

Waste of money.

Room with a view has an amazing location. That is the only good thing about it. The owner was away on holiday and left a friend in charge. The rooms were shabby and not very welcoming. Only the one bedroom had a TV. The TV in the main bedroom had no remote control and there was no access to DStv as was advertised. The second bedroom had a cracked mirror and the wooden support in the middle of the bed was broken. We were a family of 4. There were only 2 mugs and 1 drinking glass left for us to use. There was no kettle. We had to share the living room with the owner's dog and 5 newborn pups. There was a TV set and microwave that was not in working condition. The fridge was in a terrible condition and water leaked from the freezer section. There was absolutely no WiFi, which was also advertised. This establishment is definitely not a 3 star rating as advertised. I personally feel that this place should be stripped of the so called 3 star status. It is a waste of money. This was our first stop of our holiday. What a disappointment! Will never recommend this place to anyone.

Gerda D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda D

Nie aantebeveel as eienaar nie self daar is nie.

Ek sal glad nie die plekkie aanbeveel as die bestuurder vir die eienaar instaan nie. Sy was bitter ongeskik en die gastehuis word soos 'n koshuis bedryf deurdat jy moet in- en uitklok en laat weet hoe laat jy saans by die gastehuis gaan wees. Ontbyt en DStv word op die LekkeSlaap gelys, maar sy het in soveel woorde gesê sy maak nie regtig ontbyt nie en dit sal my goedkoper uitwerk as ek my eie ontbyt maak. (Daar is nie restaurante/koffiewinkels in die omgewing vir ontbyt nie, net wegneemetes) en tussen 4 gaste bied hulle slegs DStv Dual View en verwag dat die gaste moet self sien kom klaar. Ook was die bad vol hare, was daar geen asblikke in die kamer vir weggooi goed nie en was die plek ook nie skoongemaak soos aangedui op die webwerf nie. Privaatheid is ook taboe siende dat die bestuurder en die opsigter instap soos dit hulle pas, of jy nou nog in jou pj's is of nie.

Rodney K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Excellent - Thanks for hosting us Mieka!

Mieka went the extra mile in accommodating us after some car trouble. We can't wait for out return in 2014.

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-sirkel 2, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33582ccc109a1a8a88a03e66731af3b61c62a6e625ca0e5bc807a90933ef2e51c7a1e764ebd0ec53095e4a04c72c95d9b29c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 57 5 1 4 2 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.860277469364 25.63343167305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang