Bluewater Beachfront Guest house

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Bluewater Beachfront Guest House is 'n luukse gastehuis wat teen die strand in 'n pragtige woonbuurt van Port Elizabeth, Bluewater Bay, geleë is. Jou gasheer en gasvrou sal sorg dat jy die verblyf in hulle ruim en luukse, maar knus, gastehuis nog lank sal onthou. Tuisgemaakte maaltye word bedien vir gaste wat by die gastehuis wil bly.

Die meeste van ons kamers het lugversorging en gratis WiFi. Daar is 'n mikrogolfoond, DStv (hotel-pakket), sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers beskikbaar. Die perseel is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ons is omtrent 13 km van die middestad af geleë met pragtige see-uitsigte. Ons is 15 minute van die Universiteit, 800 m van die inkopiesentrum af en naby die N2 geleë. Omtrent 30 minute vanaf die Oos-Kaap se besienswaardighede waaronder Shamwari Wildpark, Addo-olifantpark en die Seaview-leeupark.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bluewater Beachfront Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R970 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false