Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly & Gly Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir Bly & Gly Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Dawid K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer is vriendelik en behulpsaam, maar die gastekamer is nie heeltemal op standaard nie.

Met aankoms in die reën moes ons deur nat deurweekte grasperk loop om by die gastekamer uit te kom. Dis 'n baie ou gebou met plankvloere. Dit was voorheen 'n besigheidsgebou waarvan die brandkluis omskep is in die kombuis (sonder) vensters. Die wasbak is in die gang waarvan die waterkraan nie werk nie; Water moes van die badkamer aangedra word. Die stort in die badkamer het nie effektief gespuit nie. Die enigste pluspunt was die Jacuzzi-bad in die tweede slaapkamer. Die tariewe is te hoog as dit met die standaard van ander gastehuise vergelyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly & Gly Guest House se terugvoer

Beste Dawid,

Dankie weereens vir jul ondersteuning en jammer vir enige ongerief wat julle hier ervaar het.
Jul het ongelukkig in die reen hier aangekom en voor jul aankoms het dit ook heel week gereen, wat vir Zastron ongewoon is. Jammer.
Gebou is oud met heelwat geskiedenis en is daar sekere vertrekke wat nog plankvloere het.
Jul eenheid het geen plankvloere nie.
Die oorspronklike kombuis het ek in n groot badkamer omskep. Met die indeel van wooneenhede was die brandkluis die enigste geskikte plek vir die eenheid om as spens/kombuis te gebruik. Aangesien n brandkluis se mure versterk word, en omdat Min tyd daar spandeer word het ek nie die regte nut gesien van n venster nie.
Die wasbak is nie in die deurloop gang nie maar op die punt waar die kombuis is, juis ook agv die versterkte brandkluis mure.
Die wasbak is slegs vir ketelwater en skoonmaak vir bediende. Jammer, ek het intussen die siffie skoongemaak en werk hy nou normaal. Dankie.
Die stort het ek getoets en volgens my opinie werk hy reg en normaal. Wat dalk kon gebeur het is dat daar 4 krane daar gekoppel is : warm/koud en dan aparte 1 vir die stort en aparte 1 vir die bad. Miskien was van die krane nie ordentlik oop nie. Die ander alternatief is dat die munisipale water dalk af was, soos 90% van die tyd. Ek het wel n generator wat die hele gebou met ligte en water en TVs voorsien, sowel as n eie water reservoir met eie pomp, wat outomaties aanskakel volgens die drukking. Kan wees dat daar ander mense ook water op dieselfde tyd dalk gebruik het, wat die drukking kon verlaag. Jammer, as ek bewus gemaak was daarvan sou ek n plan kon maak.
Wat ons tariewe aanbetref, is ons heelwat laer as enige ander gastehuis in Zastron, maar dit is julle opinie wat ek respekteer.
Wens jul 'n Geseende 2022 toe.
Vriendelike groete
Sakkie

Bly & Gly Guest House
Chandra P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chandra P
Gesin met tieners

Affordable and reasonable.

Relaxing and comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oornag voldoende.

Sentraal naby besighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anca S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anca S

Was 'n lekker ervaring

Sakkie het my van die begin af gehelp met alles wat ek nodig gehad het tot om die datum van ons verblyf met gemak te verskuif. Ons het baie lekker gebly met 'n lekker warm bad en heerlike bed. Die dogters het die jacuzzi bad baie geniet. Dankie Sakkie dat jy ons so welkom laat voel het. Ek kan met sekerheid enige iemand Bly en Gly aanbeveel, julle gaan die beste gasvryheid ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly & Gly Guest House se terugvoer

Beste Anca,
Dit was net n voorreg om mense soos julle te ontmoet en was julle geen moeite nie.
Baie dankie vir die uitsonderlike goeie kommentaar, word hoogs waardeer.
Soos ek al vir ander mense gese het, ou pel van my wat al oorlede is, het altyd gese :
Dis lekker om mens te wees, solank jy n lekker mens is, en sorteer julle onder hulle.

Geseende 2022 vir julle, mag als wat goed is oor julle paaie kom.

Sakkie & Loraine

Bly & Gly Guest House
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan D
Gesin met tieners

Lawaaierige geen-rus "oorslaap" plek.

Teleurstellend om die minste te sê. Kamers en geriewe kort 'n drastiese opknap. Ergste is egter die kroeg van die gastehuis blyk die plaaslike nagklub/uithangplek van die gemeenskap te wees. Geen waarskuwings vooraf op die webtuiste nie, maar met ons aankoms merk ons waarskuwings van harde musiek wat soms tot 02h00 snags "mag" aangaan ... en dis presies wat met ons gebeur. Harde musiek, dansery, cheering en "saamsingery" tot 02h00 is ons heerlike agtergrondmusiek terwyl ons moeg probeer uitrus op ons lang tog see toe! Gly eerder by hierdie pitstop verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly & Gly Guest House se terugvoer

Beste Riaan en familie,
Ons webtuiste meld wel dat ons Putstop Sportsbar op perseel is. Verder meld u dat u waarskuwings op ons perseel opgemerk het van harde musiek tot 02h00 wat mag aangaan. Ons het nie enige sulke waarskuwings op ons perseel nie. Enigste kennisgewing wat ons wel op het, is dat Putstop tot 02h00 mag oopwees wat ons dranklisensie toelaat.
Nietemin vra ek nederig om verskoning dat ons gastehuis nie aan u en u familie se vereistes/behoeftes voldoen het nie. Wat die harde musiek/lawaai aanbetref vra ek ook verskoning, daar was 'n jaareindfunksie wat dalk bietjie oordrewe was. Normaalweg vra ek my huurder van Putstop om gaste in ag te neem met harde musiek, maar duidelik volgens u het dit daardie aand nie gebeur nie. My apologie weereens, en sal die probleem aangespreek word.
Items waarmee u ontevrede was rondom gastehuis self, sal ons aandag geniet.
Ons bid u 'n Geseende 2018 toe.
Vriendelike groete,
Sakkie en Loraine - Bly & Gly Guesthouse

Bly & Gly Guest House
Danie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en ons Oos-Kaapenaars het darem reën gesien.

Sakkie is 'n baie nice ou, hy was met ons aankoms in die reën ons kamer vir ons gaan wys. Het ons op ons gemak en tuis laat voel en verduidelik waar die eetpleke is. Het ons tot vir 'n dop genooi. Hulle het uit hulle pad gegaan, dit vir ons aangenaam te maak na 'n lank reis. Hou so aan Sakkie, julle is bakgat mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly & Gly Guest House se terugvoer

Voel of ek die Lotto gewen het toe ek julle "review" lees ! Vreeslik dankie , my ou hart klop nou 50/55 soos ou Tolla altyd gese het. Dit was nog in die ou dae toe daai spoed gevaarlik begin raak het vir voertuie. Ou vriend van my al oorlede het gesegde gehad, dis lekker om mens te wees as jy n lekker mens is, en weereens baie dankie vir julle vriendelike woorde en was dit vir ons n voorreg om jul te ontmoet en effe kon leer ken. Gods Rykste Seen. Sakkie & Loraine / Bly & Gly Guesthouse Zastron

Bly & Gly Guest House
David R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly owners.

Great place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly & Gly Guest House se terugvoer

Thank you for your valued response. Pardon the afrikaans: "Dis lekker om mens te wees solank jy 'n lekker mens is", and it was great to meet people like you. Thank you for payment received.

Warm regards,
Sakkie and Loraine

Bly & Gly Guest House
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wynand F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste blyplek nog,

Plek is misleidend. Swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly & Gly Guest House se terugvoer

Beste Wynand,
Tot op hede het u geen persoonlike melding teenoor my gemaak oor enige griewe of probleme wat u tydens u verblyf hier ondervind het nie, en ek was by met u aankoms sowel as u vertrek.
Indien u my n tyd gee wat vir u gerieflik is, sal ek u met graagte bel, sodat u die geleentheid het om u griewe te lig. Ons strewe om ons gaste waarde vir geld aan te bied, maar kan nie verbeter indien gaste ons nie inlig van hul griewenie.
Vriendelike Groete,
Sakkie Potgieter

Bly & Gly Guest House
Rina N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina N
Besigheidsreis

Rustige plaasatmosfeer.

Baie dankie, Lorraine en Sakkie, vir jul gasvryheid en vinnige plan met stekelrige-6-poot-gevleuelde-vriende (muskiete). Ons het heerlike 'n nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessante decor.

Was 'n interessante oornag. Armoede vier hoogty in die hele dorp en die mense doen die beste wat hulle kan onder hierdie toestande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly & Gly Guest House se terugvoer

Putstop Sportsbar has been away from the residential area for guests at Bly & Gly Guesthouse, and no longer pose a nuisance to guests.

The Sportsbar was in place before the Guesthouse was developed. With our rates being the best in town, the Sportsbar was actually the only problem guests experienced with our facilities.

Give us another try and then present your remarks again.

Thank you to Chris for their review.
Kind regards,

Sakkie Potgieter, Owner.

Bly & Gly Guest House
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Reichenbergstraat 52, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f73b01714c952bc41a151146bce597e65774b4fbd471d7b7ae6bc087cd1e2dd5d1d9dd72d9b9eeb7fc0d751ccc8d497b35d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 12 5 1 4 52 Reichenberg Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.304299372656 27.082815580009