Bo Kamer Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bo-Kamer Guesthouse is 'n netjiese Victoriaanse-styl huis wat in 1934 gebou is.

Die gastehuis het 13 en suite-gastekamers, 1 eenslaapkamerwoonstel en 'n huis met 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 5 kamers in die hoofgebou en 8 buitekamers met hul eie ingange. Die eetkamer is ook in die hoofgebou.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ons bied DStv en WiFi in elke kamer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bo-Kamer Guesthouse is goed geleë naby al die geriewe soos skole en winkelsentrums. Ermelo is goed geleë vir reisigers as 'n oornagplek tussen die Krugerwildtuin, Durban en die Drakensberge. Ons is ook goed geleë tussen Johannesburg en Swaziland.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bo Kamer Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false