+76
Gastehuis in Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ansie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly, mooi skoon en netjies gewees en rustige atmosfeer gehad. Baie aangename plek gewees om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Awesome. Awesome, quiet stay, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Feels like home. Warm welcome. Great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lekker geslaap, dankie. Ons het die kamer maklik gekry. Die kamer was mooi skoon en alles wat ons nodig gehad het. Ontvangs was baie vriendelik, Afrikaans en professioneel. Lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker warm geslaap. Ontvangs was goed en die gasheer het ons baie gehelp. Die gastekamer was skoon en netjies, en die warm kombers was 100% 'n pluspunt. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

See you next month. Very nice place, everything was clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Excellent. Excellent service and clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag
5.0
Mei 2025

Uitstekende plek. Dit was baie gesellig en netjies. Uitstekende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Gerieflik gemaklik. Netjies en skoon. Baie vriendelike staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Henkie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 213

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

68 Fourie Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463eed7a97ff363d1903f83442f3ff58ab34352897928ec3da97e93510b7f423e8e95bfc37fb120d81e5af56bf4f45b53813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 68 Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.512280698986 29.996441602707
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang